Elandsnek Meatmasters het die volgende plekke behaal tydens Upington Skou. 

 

OOILAMMERS 

Kampioen Ooilam               

Reserwe Kampioen Ooilam

4de en 5de plekke

RAMLAMMERS

Kampioen Ramlam

Reserwe Kampioen Ramlam

2-TAND EN 4-TAND OOIE 

Kampioen Ooi

2-TAND EN 4-TAND RAMME 

Reserwe Kampioen Ram

3de, 4de en 6de plekke

6-TAND EN VOLBEK OOIE

Kampioen Ooi

Reserwe Kampioen Ooi

3de, 5de en 6de plekke

OOIPRODUKSIE: VOLBEK KLAS

Kampioen Ooi

Reserwe Kampioen Ooi

5de plek

OOI NAGESLAG 

Kampioen Groep

Reserwe Kampioen Groep

3de, 4de en 5de plekke

RAM NAGESLAG 

Kampioen Groep

Reserwe Kampioen Groep

3de plek

OOIPRODUKSIE: 6-TAND KLAS 

Kampioen Ooi

 

 

FOTO'S:  UPINGTON 2011

 

KAMPIOEN OOILAM 

KAMPIOEN 2-TAND TOT 4-TAND OOI 

KAMPIOEN 6-TAND TOT VOLBEK OOI 

KAMPIOEN OOI: VOLBEK PRODUKSIE KALS 

KAMPIOEN OOI:  6-TAND PRODUSIE KLAS 

 OOI NAGESLAG GROEP:  Sy was vertoon saam met haar dogter, die kampioen volbek ooi.

 KAMPIOEN RAMLAM

RESERWE KAMPIOEN:  2-TAND TOT 4-TAND