Hopetown 12 Augustus 2011 

Elandsnek Meatmasters het die volgende plekke behaal.

 

OOILAM

Kampioen ooilam

Reserwe kampioen ooilam

3 de, 4 de en 5 de plekke 

RAMLAM 

Reserwe Kampioen ramlam

2 Tand en 4 Tand ooie

Kampioen

Reserwe kampioen

3de, 4de en 5de plekke

 2 Tand en 4 Tand ramme 

Kampioen

Reserwe kampioen

3de en 4de plekke

6 Tand en Volbek ooie 

Kampioen ooi

Reserwe kampioen ooi

3de, 4de en 5de plekke

6 Tand en Volbek ramme 

Reserwe kampioen ram

3de en 4de plekke

 

Ram Nageslag

Kampioen groep

Reserwe kampioen groep

Ooi Nageslag

Kampioen groep

Reserwe kampioen groep

3de plek

Ooi Produksieklas 

Kampioen ooi

Reserwe kampioen

3de tot 5de plekke

 

Kampioen Ooilam 

Kampioen 2 Tand tot 4 Tand Ooi

Kampioen 2 Tand tot 4 Tand Ram 

Reserwe Kampioen Ramlam 

Kampioen 2 Tand tot 4 Tand  Ooi

Kampioen 6 Tand tot Volbek Ooi

Reserwe Kampioen 6 Tand tot Volbek Ram 

Kampioen Ooi Produksieklas 

RSL 101 wen die Ooi met haar nageslag klas 

Nageslag van Logo wen die Ram nageslag klas