production sale:   5 may 2016 


produksieveiling 5 mei 2016

moontlike veilingsramme:  produksieveiling 5 mei 2016

possible rams:  production sale 5 may 2016


piet spiere 


 


nico   rsl 15020  halfbroer van kalahari

f4 ramlam 


dozer   rsl:  14032

f4 ram


plooi

2-tand ram 


krokodil:   RSL 12120

f4 ram Kalahari is his father


krokodil 

KALAHARI-KAROO PRODUKSIEVEILING GEHOU 11 JUNIE 2015


Shotgun:  duurste ram op veiling is verkoop aan johnny hanekom vir r 47 000

duurste ooi op veiling is verkoop aan bonus nell vir r 21 000

Gemiddeld van ons ramme:  R16,211.11

Gemiddeld van ons ooie:  R4,678.26 is

Baie dankie aan die volgende persone wat ons op die veiling ondersteun het. Ons hoop dat u baie suksesvol met u aankope sal wees.

b nell

j hanekom

c labuschagne

JG maritz

saamstaan boerdery

c van der westhuizen

c boshoff

louis smit boerdery

a van zyl

d moller

klaargoud boerdery

e du plessis

dr vermeulen

hanri trust

pf scholtz

ga visser

jz olivier

 

Afriveld Skaapstudiegroep veiling gehou 22 Mei 2014

Baie dankie aan die volgende kopers wat ons ondersteun het met die veiling, ons wens u baie sukses toe met u aankope.


Hartland Ngunis _ Andre van Zyl

Tommie Bissett

Prof Peet Pienaar.

Hoffmanskuil Ayrshires_Hennie Oosthuizen

Roe Wiid

Riaan Liebenberg

Besterkraal

Jannie van der Westhuizen

Johnny Hannekom

Penduka Investments

Pieter du Plessis

Michiel Burger


 Verkoop aan Riaan Liebenberg vir R 27 000

 

Afriveld Skaapstudiegroep veiling gehou 26 September 2013

Baie dankie aan die volgende kopers wat ons ondersteun het met die veiling, ons wens u baie sukses toe met u aankope.

Tommie Bissett

Petra Scholtz

Roe Wiid

Chris Potgieter

Eben Barnard

Riaan Liebenberg

Willem Burger

Willem van den Berg

Christiaan von Wielligh

Dirk Louw

LJ Visser

H Smith

Nuwedeel Boerdery

Klaas Grobler

JJ Becker

 

 

Hierdie ram is aan Tommie Bissett verkoop vir R65 000

 

 

Petra Scholtz en familie het die ram gekoop vir R 17 000

 

 

Die gemiddelde prys vir die ooie van Elandsnek Boerdery is R 4 100.

Die gemiddelde prys vir die ramme van Elandsnek Boerdery is R 8 500

 

 

Nasionale Meatmaster Veiling te Bloemfontein 2012

Baie dankie aan die volgende kopers wat ons ondersteun het met die veiling, ons wens u baie sukses toe met u aankope.

NOORDHOEK BOERDERY

ROE WIID

OSVLEY BOERDEY

VAN NIEKERK FAMILIE TRUST

RIAAN BOTHA

GERT OLIVIER BOERDERY

MOSSIENES TRUST

CHRISTIAAN VAN DER WESTHUIZEN  

J H OOSTHUIZEN BOERDERY

Thys Mostert en familie koop die duurste ooi op veiling vir R 8 500.  

Die veiling was 'n reuse sukses!

Baie dankie aan ECO-afslaers vir hul aandeel in die sukses van die Nasionale Meatmaster veiling.

Kopers en belangstellendes 

 Noord-Wes Meatmaster veiling te Klerksdorp

Lourens en Stoffel koop die duurste ram op die veiling. Baie dankie vir jul ondersteuning. v.l.n.r Jean, Lourens, Stoffel en Simon.

Stoffel koop die duurste ooi op die veiling. Baie dankie vir jou ondersteuning. v.l.n.r Jean, Stoffel en Simon.

Nasionale Meatmaster Veiling te Hopetown

 13 Augustus 2011

  

Baie dankie aan die volgende kopers wat ons met hierdie veiling ondersteun het. Ons hoop dat jul baie suksesvol sal wees met jul aankope.

 

Petra Scholtz:   Lot 1 vir R 7 500

                         Lot 49 vir R 35 000

J Fourie:           Lot 140 vir R 17 000

AG Diedericks:  Lot 18 vir R 13 500

                        Lot 61 vir R 6 500

                        Lot 75 vir R 4 000

                        Lot 113 vir R 10 000

AJ Lintvelt:      Lot 212 vir R 4 100

Mnr. Petra Scholtz van Douglas 

 AJ Wiid:            Lot 72 vir R 3 500

GA van Rhyn:    Lot 76 vir R 4 700

GS Harmse:       Lot 37 vir R11 000

JP Saaiman:      Lot 73 vir R 3 700

JPJ J v Vuuren:  Lot 19 vir R 5 000

NH Bernard:      Lot 50 vir R 15 500

TH Bisset:         Lot 139 vir R 4 200

WJS Storm:       Lot 62 vir R 4 700

Dr. Riaan Diedericks van Hopetown 

 

 Die ram "Dobermann" is aangekoop deur mnr. Petra Scholtz vir R 35 000

  Logo die vader van "Dobermann"

'n Logo seun was die kampioen ramlam te Upington en die reserwe kampioen ramlam te Hopetown. Hy is ook die vader van die kampioen ooilam en kampioen 2 tand tot 4 tand ooi by Upington en Hopetown skou. Logo het ook die vaderafstammeling groep by Upington en Hopetown skoue gewen.

RSL 95 die moeder van "Dobermann"

RSL 95 word aangewys as die kampioen 6 Tand tot volbek ooi te Hopetown skou. Haar nageslag het ook baie goed gedoen. Drie van haar seuns was ingeskryf vir 2 tand tot 4 tand klas, hulle behaal die volgende plekke, kampioen 2 tand tot 4 tand ram, reserwe kampioen 2 tand tot 4 ram en ook die 3 de plek 2 tand tot 4 tand ram.

Haar lamrekords:  8/09/2009 (tweeling)

                            3/05/2010  (tweeling)

                            1/02/2011 (ramlam)

                            10/08/2011 (drieling)

Sy produseer dus 8 lammers in net meer as 23 maande.

 

 RSL 119 die duurste ooi op die veiling

RSL 119 is aan mnr Johan Fourie verkoop vir R 17 000. Sy is seker een van ons mooiste ooie. RSL 119 is hoogs vrugbaar en het net tweelinge geproduseer, waarvan die 2011 Upington skou 4 tand tot 6 tand reserwe kampioen ooi een was. Ons hoop dat sy net so goed by haar nuwe eienaar sal vaar, wat ons verneem haar gaan gebruik as 'n embrio skenker.